Wat om op te binge hierdie langnaweek
![Wat om op te binge hierdie langnaweek](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1522398881651-3OMB45ZYEJM69062N8CD/a1437f91237c1071.jpg)
Facebook misbruik jou. Verdiep jouself eerder in een van hierdie:
Wild Wild Country
Amper so insane soos die twists en turns van die podcast-reeks S Town.
The End of the F***ing World
Op Netflix, lekker kort episodes.
Mengelmoes comics
Uitgawes 1 en 2 en 'n gedeelte van nommer 3 van Willem Samuel se Mengelmoes-reeks is aanlyn en gratis.
Het jy nou al Inxeba gekyk? Nakhane, die hoofkarakter, se nuwe album You Will Not Die is ook baie goed.
Phantom Thread
Vir die meer discerning.
God's Own Country
Dis arguably beter as Call Me By Your Name.
Lees die eerste hoofstuk van daai boek wat lankal langs jou lê.
OppiKoppi se Nomakanjani playlist op Spotify
Vat jou cue van daar af!
As jy êrens in die nêrens is, gaan hike. Of gaan na jou naaste munisipale natuurreservaat of publieke park. 'n Nature doccy soos Planet Earth II is 'n goeie byvoeging.
Gaan spoor vir jou iets op by Africa.film.
Meerkat Maantuig
Nou in filmteaters 🍿
Klyn Deuntjies
Poems, nou met beats in MP3. En daar's baie van hulle.
![](https://images.squarespace-cdn.com/content/v2/namespaces/memberAccountAvatars/libraries/5a73155f0852294e6a2e33b4/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c.jpg?format=300w)
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Wat om op te binge hierdie langnaweek gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.![Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1632150952454-OPJL876TFUUNBQWIYUYD/130+%282%29.png)