'In die Tyd voor Sonde' – 'n naak fotoreeks deur Marnus Strydom
!['In die Tyd voor Sonde' – 'n naak fotoreeks deur Marnus Strydom](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1524220321818-R1D1M53ZLNHHY5R47M4A/_MG_9392+copy.jpg)
“Met In die Tyd voor Sonde kyk ek eerlik na myself. Ek kyk na hoe ek dink, na my persoonlikheid, my foute. Alles gestroop na vel en been – ’n lewe in my eie spookagtige en distopiese wêreld. Dit is hier waar ek self die donker gaan haal, in ‘n plek waar ek nie verdwyn kry nie.”
![](https://images.squarespace-cdn.com/content/v2/namespaces/memberAccountAvatars/libraries/5a73155f0852294e6a2e33b4/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c.jpg?format=300w)
Klyntji
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van 'In die Tyd voor Sonde' – 'n naak fotoreeks deur Marnus Strydom gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.![Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1632150952454-OPJL876TFUUNBQWIYUYD/130+%282%29.png)