'n Tumblr wat die gek skeer met mense, die lewe en selfs kanker
!['n Tumblr wat die gek skeer met mense, die lewe en selfs kanker](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1530268130652-RKGT6EREWMI99KTVF06P/tumblr_on8gueaQyc1smofbwo1_640.gif)
Jealousy T̷r̷o̷m̷p̷i̷e̷ will fuck you up.
Die Kanker Kat Kots Kanker Tumblr word beskryf as 'n toilet vir kreatiewe kots. Click op die images vir die captions. Volg die gemors op Instagram.
Lambert Benade 1/4
My mamma roer die skuitjie
My pappa blaas die fluitjie
My oompie draai die orreltjie
En ek fix yskaste.
![](https://images.squarespace-cdn.com/content/v2/namespaces/memberAccountAvatars/libraries/5a73155f0852294e6a2e33b4/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c.jpg?format=300w)
Klyntji
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van 'n Tumblr wat die gek skeer met mense, die lewe en selfs kanker gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.![Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1632150952454-OPJL876TFUUNBQWIYUYD/130+%282%29.png)