Die ene Adam Heyns
![Die ene Adam Heyns](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1517663326098-YD1H16M4D8RIH47EX4O7/tumblr_o6bazd9Afn1ubhgpbo8_1280.jpg)
Filmmaker, fotograaf en akteur Adam Heyns se werk laat jou deur die oë kyk van ’n jong Afrikaanse Suid-Afrikaner soos hy die indie urban lewe in Pretoria en Johannesburg vasvang.
Dink aan ’n circular GIF wat opkyk na die Voortrekkermonument se koepel, en ’n filmfoto van Madiba se hand wat deur die takke loer by die Uniegebou.
As kyker voel jy die sosiale selfbewusheid van die fotograaf aan, ’n integrale deel van hoe die moderne Afrikaner daagliks met die wêreld om hom omgaan. Dink aan ’n sleutelbossie as simbool vir white privilege.
![](https://images.squarespace-cdn.com/content/v2/namespaces/memberAccountAvatars/libraries/5a73155f0852294e6a2e33b4/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c/1191aed8f2f64c74ac87842c36576e1c.jpg?format=300w)
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Die ene Adam Heyns gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.![Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand](https://images.squarespace-cdn.com/content/v1/5a7183c849fc2b9e16e73e16/1632150952454-OPJL876TFUUNBQWIYUYD/130+%282%29.png)